MATTEUS 27:19
MATTEUS 27:19 Bybel vir almal (ABA)
Die goewerneur het op die regterstoel gaan sit. Toe het sy vrou vir hom 'n boodskap gestuur en gesê: “Jy moet niks aan daardie onskuldige man doen nie, want ek het in die nag baie swaar gekry, ek het van hom gedroom.”
MATTEUS 27:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl hy op die regbank sit, het sy vrou na hom gestuur en gesê: Moet tog niks te doen hê met dié regverdige man nie, want ek het vandag in 'n droom baie gely om sy ontwil.
MATTEUS 27:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Pilatus op die regbank sit, het sy vrou vir hom 'n boodskap gestuur: “Moet tog niks met daardie onskuldige man te doen hê nie, want ek het vannag 'n vreeslike droom oor hom gehad.”
MATTEUS 27:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl hy op die regbank sit, het sy vrou 'n boodskap na hom gestuur: “Jy moet niks te doen hê met daardie •regverdige man nie, want ek het vannag in 'n droom baie oor hom verduur.”
MATTEUS 27:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe hy op die regterstoel gaan sit het, het sy vrou na hom gestuur om te sê: Het jy niks met daardie regverdige man te doen nie, want ek het vandag baie gely in 'n droom ter wille van hom.