YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 27:14

MATTEUS 27:14 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het nie een van die goewerneur se vrae geantwoord nie. En die goewerneur was baie verbaas.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy het hom op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die goewerneur hom baie verwonder het.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus het hom op geen enkele woord 'n antwoord gegee nie, sodat die goewerneur baie verbaas was.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het hom egter op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die prokurator uitermate verwonderd was.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het hom met geen woord geantwoord nie; in soverre dat die goewerneur hom baie verwonder het.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Die Boodskap (DB)

Tot die goewerneur se verbasing wou Jesus nie ’n woord sê nie.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar tot die goewerneur se uiterste verbasing het Hy Hom op geen enkele punt verweer nie.

Deel
Lees MATTEUS 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's