YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 27:1

MATTEUS 27:1 Bybel vir almal (ABA)

Vroeg die volgende oggend het al die priesterleiers en die familieleiers van die volk planne gemaak teen Jesus om Hom dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die môre vroeg het al die priesterhoofde en die familiehoofde van die volk die besluit geneem om Jesus dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Teen dagbreek het al die leierpriesters en die familiehoofde van die volk teen Jesus 'n besluit geneem om Hom dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe dit môre word, het al die owerpriesters en ouderlinge van die volk raad teen Jesus gehou om Hom dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Die Boodskap (DB)

Met sonsopkoms het die Joodse leiers hulle besluit beklink: Jesus moes doodgemaak word.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie vroeg daardie oggend het al die priesterhoofde en die familiehoofde saam teen Jesus beraadslaag oor hoe hulle moes optree om sy dood te bewerk.

Deel
Lees MATTEUS 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's