MATTEUS 26:67-68
MATTEUS 26:67-68 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan. Hulle het Hom geklap en gesê: “Jy is mos 'n profeet, Christus! Sê vir ons, wie het jou geslaan?”
MATTEUS 26:67-68 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het in Jesus se gesig gespoeg en hulle het Hom met die vuis geslaan. Party van hulle het Hom geklap en vir Hom gesê: “Christus, wys vir ons jy is 'n profeet, sê vir ons wie het jou geslaan.”
MATTEUS 26:67-68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan, en ander het Hom met stokke geslaan en gesê: Profeteer vir ons, Christus! Wie is dit wat U geslaan het?
MATTEUS 26:67-68 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan. Hulle het Hom geklap en gesê: “Jy is mos 'n profeet, Christus! Sê vir ons, wie het jou geslaan?”
MATTEUS 26:67-68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan. Sommige het Hom geklap en gesê: “Profeteer vir ons, o Christus – wie is dit wat u geslaan het?”
MATTEUS 26:67-68 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het hulle in sy gesig gespoeg en hom met die vuis geslaan; en ander het hom met hul handpalms geslaan, en sê: Profeteer vir ons, Christus, wie is dit wat U geslaan het?