MATTEUS 26:45
MATTEUS 26:45 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus die derde maal by die dissipels kom, sê Hy vir hulle: “Slaap en rus julle nog? Kyk, dit is nou die tyd wanneer iemand My, die Seun van die mens, sal verraai, sodat sondaars My kan vang.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop kom Hy by sy dissipels en sê vir hulle: Slaap maar voort en rus. Kyk, die uur is naby, en die Seun van die mens word oorgelewer in die hande van sondaars.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe kom Hy na die dissipels toe terug en sê vir hulle: “Slaap en rus julle nog? Die uur het gekom. Die Seun van die mens word in die hande van sondaars oorgegee.
Deel
Lees MATTEUS 26