YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 26:4

MATTEUS 26:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het daar saam planne gemaak om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Bybel vir almal (ABA)

Hulle het planne gemaak om Jesus te vang en om Hom dood te maak. Hulle wou dit skelm doen.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Bybel vir almal (ABA)

Hulle het planne gemaak om Jesus te vang en om Hom dood te maak. Hulle wou dit skelm doen.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en hou saam raad om Jesus met lis gevange te neem en om die lewe te bring.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het daar saam planne gemaak om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het saam planne beraam om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

en beraadslaag dat hulle Jesus met listigheid kon aangryp en doodmaak.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het allerhande planne beraam om Jesus dood te maak, maar hulle moes eers ’n rede kry om Hom te vang.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en saam beraadslaag oor hoe hulle Jesus in die geheim kon vang en uit die weg ruim.

Deel
Lees MATTEUS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's