YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 26:27

MATTEUS 26:27 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het ook 'n beker wyn geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Toe gee Hy dit vir sy dissipels en sê: “Drink almal daarvan.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê: Drink almal daaruit.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe neem Hy 'n beker, en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle en sê: “Drink almal daaruit

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy het die beker geneem en gedank en dit aan hulle gegee en gesê: Drink almal daaruit

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Die Boodskap (DB)

Toe vat Hy die beker met die wyn. Weer sê Hy vir God dankie daarvoor en gee dit vir sy dissipels om te drink. “Drink dit, almal van julle.

Deel
Lees MATTEUS 26

MATTEUS 26:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: “Drink almal daaruit

Deel
Lees MATTEUS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's