MATTEUS 26:25
MATTEUS 26:25 Die Boodskap (DB)
Judas, die een wat al klaar besluit het om teen Jesus te draai, vra toe ook so ewe: “Dit is tog sekerlik nie ek nie, nè, Rabbi?”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:25 Bybel vir almal (ABA)
Judas, die een wat vir Jesus verraai het, vra toe vir Jesus: “Meneer, is dit ek?” Jesus sê toe vir hom: “Jy sê dit self.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en sê: Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom: Jy het dit gesê.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Judas, sy verraaier: “Is dit miskien ek, Rabbi?” Jesus antwoord: “Dit is soos jy sê!”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Judas, sy verraaier, sê toe daarop: “Dit is seker nie ek nie, Rabbi?” Hy antwoord hom: “Jý het dit gesê.”
Deel
Lees MATTEUS 26