MATTEUS 25:8
MATTEUS 25:8 Bybel vir almal (ABA)
Die dwase meisies sê toe vir die verstandige meisies: ‘Gee vir ons van julle olyf-olie, want ons lampe gaan dood.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die onverstandiges sê toe vir die verstandiges: ‘Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan dood.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dwases het vir die verstandiges gesê, ‘Gee vir ons van julle olie, want ons lampe is besig om dood te gaan.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die dwase vir die wyse: Gee ons van julle olie; want ons lampe is uitgedoof.
Deel
Lees MATTEUS 25