MATTEUS 25:6
MATTEUS 25:6 Die Boodskap (DB)
In die middel van die nag skree iemand skielik: ‘Word wakker; die bruidegom kom! Gaan verwelkom hom!’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:6 Bybel vir almal (ABA)
In die middel van die nag het die mense geskree: ‘Hier kom die bruidegom! Julle moet uitgaan om hom te gaan ontmoet.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“In die middel van die nag was daar 'n geroep: ‘Hier kom die bruidegom! Gaan hom tegemoet!’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die middel van die nag was daar 'n geroep, ‘Kyk, hier is die bruidegom! Gaan hom tegemoet!’
Deel
Lees MATTEUS 25