MATTEUS 25:38
MATTEUS 25:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wanneer het ons U as 'n vreemdeling gesien, en as gas verwelkom, of nakend, en U geklee?
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:38 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer het ons gesien U is 'n vreemdeling en het ons gesê U is welkom by ons? Wanneer het ons gesien U het nie klere nie en het ons vir U klere gegee om aan te trek?
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee?
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee?
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer het ons jou 'n vreemdeling gesien en jou ingeneem? of naak en vir jou geklee?
Deel
Lees MATTEUS 25