MATTEUS 25:32
MATTEUS 25:32 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal al die volke voor My bymekaarkom, en dan sal Ek die mense van mekaar skei, soos 'n skaapwagter die skape van die bokke skei.
MATTEUS 25:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei
MATTEUS 25:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die volke sal voor Hom bymekaar gebring word, en Hy sal die mense van mekaar skei soos 'n wagter die skape van die bokke skei.
MATTEUS 25:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die nasies sal voor Hom byeengebring word, en Hy sal hulle van mekaar skei soos 'n herder die skape van die bokke skei.
MATTEUS 25:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar skei soos 'n herder sy skape van die bokke skei.