MATTEUS 25:31
MATTEUS 25:31 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesê: “Wanneer Ek, die Seun van die mens, die Koning, saam met al my engele kom, dan sal Ek op my troon sit en Koning wees.
MATTEUS 25:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit
MATTEUS 25:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom en al die engele saam met Hom, sal Hy op sy koninklike troon gaan sit.
MATTEUS 25:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wanneer die •Seun van die Mens in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met Hom, sal Hy op sy glansryke troon gaan sit.
MATTEUS 25:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op die troon van sy heerlikheid sit.