MATTEUS 25:27
MATTEUS 25:27 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moes jy my geld in die bank gesit het. Dan kon ek my geld en die rente gekry het toe ek teruggekom het.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moes jy my geld by die wisselaars gestort het, en ek sou by my koms wat aan my behoort, met rente ontvang het.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan moes jy my geld in die bank gesit het, en ek sou dit by my koms met rente teruggekry het.
Deel
Lees MATTEUS 25