MATTEUS 25:25
MATTEUS 25:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek was bang, daarom het ek jou geld in die grond gaan begrawe en dit weggesteek. Ek gee nou vir jou die een talent terug.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat ek bang was, het ek gegaan en u talent in die grond weggesteek. Hier het u wat aan u behoort.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat ek bang was, het ek u muntstuk in die grond gaan begrawe. Hier het u u geld terug.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat ek bang was, het ek u talent in die grond gaan wegsteek. Hier is wat aan u behoort.’
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek was bevrees en het gegaan en jou talent in die aarde verberg; kyk, daar het jy wat joune is.
Deel
Lees MATTEUS 25