MATTEUS 25:2
MATTEUS 25:2 Bybel vir almal (ABA)
Vyf van die meisies was dwaas, en vyf was verstandig.
MATTEUS 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
MATTEUS 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig.
MATTEUS 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vyf van hulle was dwaas en vyf was verstandig.
MATTEUS 25:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En vyf van hulle was wys en vyf was dwaas.
MATTEUS 25:1-4 Die Boodskap (DB)
Jesus vertel toe vir hulle nog ’n verhaal oor hoe dit in God se nuwe wêreld gaan wees: “Daar was tien jongmeisies wat ’n troue wou bywoon. Soos die gewoonte is, het hulle hulle lampe gevat en die bruidegom langs die pad gaan inwag. Hy moes sy bruid deur die loop van die aand by haar huis gaan haal. Niemand het egter die presiese tyd geweet wanneer die bruidegom en sy vriende sou kom nie. Hulle was nog by sy huis besig om partytjie te hou. Die helfte van die meisies was slim genoeg om ekstra lampolie saam te vat, ingeval die bruidegom nie gou kom nie.