YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 25:19

MATTEUS 25:19 Bybel vir almal (ABA)

“Ná 'n lang tyd het die eienaar van die slawe teruggekom en gevra wat hulle met die geld gedoen het.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ná 'n lang tyd het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Na 'n lang tyd het die eienaar van daardie slawe teruggekom en van hulle rekenskap gevra.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ná 'n lang tyd kom die eienaar van daardie slawe terug en eis rekenskap van hulle.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Na 'n lang tyd kom die heer van daardie diensknegte en maak met hulle afreken.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Die Boodskap (DB)

“Intussen het die dae verbygegaan en maande geword. Uiteindelik, na ’n lang tyd, kom die ryk man weer daar aan. Hy roep toe die werkers en wou weet wat elkeen met sy geld gedoen het.

Deel
Lees MATTEUS 25

MATTEUS 25:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Na ’n lang tyd het daardie slawe se eienaar van sy reis teruggekeer en hulle gevra om te rapporteer wat hulle met sy geld gedoen het.

Deel
Lees MATTEUS 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's