MATTEUS 25:13
MATTEUS 25:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe gesê: “Julle moet ook wakker wees, want julle weet nie op watter dag en hoe laat in die dag die Seun van die mens sal kom nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees dan waaksaam, omdat julle die dag en die uur nie ken nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waak dan, want julle weet nie die dag of die uur waarin die Seun van die mens kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 25