MATTEUS 24:8 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 24:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Al hierdie dinge is geboortepyne, die begin van die nuwe tyd.
Deel
MATTEUS 24 AFR83MATTEUS 24:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte.
Deel
MATTEUS 24 AFR53MATTEUS 24:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar dit alles sal nog maar net die begin van die swaarkry wees.
Deel
MATTEUS 24 NLVMATTEUS 24:8 DB (Die Boodskap)
Hierdie dinge sal oor en oor gebeur. Dit is egter niks in vergelyking met wat gaan kom nie. Hierdie dinge moet julle maar net waarsku om gereed te wees vir wat voorlê. Julle gaan baie swaarkry net omdat julle Christene is.
Deel
MATTEUS 24 DBMATTEUS 24:8 ABA (Bybel vir almal)
Hierdie dinge is die begin, julle sal dan begin om baie swaar te kry.
Deel
MATTEUS 24 ABAMATTEUS 24:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al hierdie dinge is die begin van die geboortepyne.
Deel
MATTEUS 24 AFR20MATTEUS 24:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit alles is die begin van smarte.
Deel
MATTEUS 24 CAB23