MATTEUS 24:40 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 24:40 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dan sal twee mense op die land werk, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.
Deel
MATTEUS 24 AFR83MATTEUS 24:40 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat.
Deel
MATTEUS 24 AFR53MATTEUS 24:40 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Twee persone sal saam op die land werk. Die een sal saamgeneem word en die ander een sal agtergelaat word.
Deel
MATTEUS 24 NLVMATTEUS 24:40 DB (Die Boodskap)
Twee mans sal op dieselfde land werk - die een sal gereed wees vir die Seun se koms en die ander een nie. Daarom sal Jesus die een saamneem en die ander een los.
Deel
MATTEUS 24 DBMATTEUS 24:40 ABA (Bybel vir almal)
Dan sal twee mense in 'n koringland werk, en God sal die een mens kies maar nie die ander een nie.
Deel
MATTEUS 24 ABAMATTEUS 24:40 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Dan sal daar twee op die land wees – een sal saamgeneem en die ander agtergelaat word.
Deel
MATTEUS 24 AFR20MATTEUS 24:40 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal twee in die veld wees; die een sal gevat en die ander een verlaat word.
Deel
MATTEUS 24 CAB23