Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 24:37 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 24:37 AFR83 (Afrikaans 1983)

Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens.

MATTEUS 24:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

MATTEUS 24:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Wanneer Ek, die Seun van die Mens, verskyn, sal dit gaan soos in die tyd van Noag.

MATTEUS 24:37 DB (Die Boodskap)

“Maar laat Ek julle ten minste nog ’n voorbeeld gee. Miskien help dit. Julle almal ken die verhaal van Noag.

MATTEUS 24:37 ABA (Bybel vir almal)

Wanneer Ek, die Seun van die mens, kom, dan sal dit wees soos in die tyd van Noag.

MATTEUS 24:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Want net soos in die dae van Noag, so sal die koms van die •Seun van die Mens wees.

MATTEUS 24:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.