MATTEUS 23:7
MATTEUS 23:7 Bybel vir almal (ABA)
Hulle wil hê die ander mense moet hulle groet op die plekke in die stad waar die mense bymekaarkom, en hulle hou daarvan dat die mense vir hulle ‘ Rabbi’ sê.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die begroetinge op die markte en om deur die mense genoem te word: Rabbi, Rabbi!
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
en om op straat deur die mense begroet en as ‘rabbi’ aangespreek te word.
Deel
Lees MATTEUS 23