MATTEUS 23:30
MATTEUS 23:30 Bybel vir almal (ABA)
“Julle sê: ‘As ons gelewe het in die tyd toe ons voorouers gelewe het, dan sou ons nie vir hulle gehelp het om die profete te vermoor nie.’
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en julle sê: As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons geen deel met hulle gehad het aan die bloed van die profete nie.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
en julle sê: ‘As ons in die dae van ons voorvaders gelewe het, sou ons nie medepligtig gewees het aan die vergieting van die bloed van die profete nie.’
Deel
Lees MATTEUS 23