MATTEUS 23:2
MATTEUS 23:2 Bybel vir almal (ABA)
“Die skrifgeleerdes en die Fariseërs is die mense wat die Wette van Moses kan verduidelik.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het die gesag om die wet van Moses te vertolk.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die skrifkenners en •Fariseërs sit op die stoel van Moses.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit in die stoel van Moses.
Deel
Lees MATTEUS 23