MATTEUS 22:8
MATTEUS 22:8 Bybel vir almal (ABA)
Die koning sê toe vir sy slawe: ‘Alles is gereed vir die fees-ete, maar die mense wat ek genooi het, was nie die regte mense om na die fees te kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê hy vir sy diensknegte: Die bruilof is wel gereed, maar die genooides was dit nie werd nie.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Toe sê hy vir sy slawe: ‘Alles staan klaar vir die bruilofsfees, maar die genooides was dit nie werd nie.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê hy vir sy slawe, ‘Die bruilofsfees is gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Hy vir sy dienaars: Die bruilof is gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.
Deel
Lees MATTEUS 22