MATTEUS 22:7
MATTEUS 22:7 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het toe kwaad geword, en hy het sy soldate gestuur om daardie moordenaars dood te maak en hulle stad te verbrand.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die koning dit hoor, het hy kwaad geword en sy manskappe gestuur en daardie moordenaars omgebring en hulle stad aan die brand gesteek.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning het kwaad geword en sy leër gestuur om daardie moordenaars dood te maak en hulle stad aan die brand te steek.
Deel
Lees MATTEUS 22