MATTEUS 22:45
MATTEUS 22:45 Bybel vir almal (ABA)
“Dawid self noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As Dawid Hom dan Here noem, hoe is Hy sy seun?
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As Dawid self Hom ‘Here’ noem, hoe kan Hy dan Dawid se seun wees?”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“As Dawid Hom dan ‘Here’ noem, hoe kan Hy sy Seun wees?”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As Dawid Hom dan Here noem, hoe is hy sy seun?
Deel
Lees MATTEUS 22