MATTEUS 22:43
MATTEUS 22:43 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hulle: “Hoekom het die Heilige Gees vir Dawid gesê hy moet die Christus ‘Here’ noem?
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sê vir hulle: Hoe is dit dan dat Dawid Hom in die Gees Here noem as hy sê
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê toe vir hulle: “Waarom het Dawid deur die ingewing van die Gees Hom dan ‘Here’ genoem? Hy sê tog
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy vra hulle toe: “Hoe kan Dawid Hom dan, deur die werking van die Gees, ‘Here’ noem, as hy sê
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sê vir hulle: Hoe noem Dawid Hom dan in die gees Here, deur te sê
Deel
Lees MATTEUS 22