MATTEUS 22:42
MATTEUS 22:42 Bybel vir almal (ABA)
“Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy?” Hulle het gesê: “Hy is die Seun van Dawid.”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê: Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy? Hulle antwoord Hom: Dawid s'n.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy?” “Dawid s'n,” antwoord hulle Hom.
Deel
Lees MATTEUS 22