MATTEUS 22:37
MATTEUS 22:37 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “ ‘ Jy moet vir jou God die Here lief wees met jou hele hart en met jou hele lewe en met jou hele verstand.’
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus antwoord hom: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:37 Die Boodskap (DB)
Weer het Jesus Hom nie laat vastrek nie. “‘Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het.’ Niks in jou lewe mag vir jou so belangrik soos God wees nie.
Deel
Lees MATTEUS 22