MATTEUS 22:35
MATTEUS 22:35 Bybel vir almal (ABA)
Een van hulle wat die Joodse wette goed geken het, wou hê Jesus moet iets sê wat vir Hom probleme sal gee.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En een van hulle, 'n wetgeleerde, het 'n vraag gestel om Hom te versoek en gesê
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
en een van hulle, 'n wetgeleerde, het Hom met 'n vraag probeer vastrek.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Een van hulle, 'n wetskenner, het vervolgens 'n vraag gestel om Hom te toets
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het een van hulle, wat 'n wetgeleerde was, hom 'n vraag gevra en hom versoek en gesê
Deel
Lees MATTEUS 22