MATTEUS 22:33
MATTEUS 22:33 Bybel vir almal (ABA)
Toe hulle dit hoor, was al die mense baie verbaas oor wat Jesus vir hulle geleer het.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die skare dit hoor, was hulle verslae oor sy leer.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die skare dit hoor, was hulle verslae oor sy leer.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die skare dit hoor, was hulle verstom oor sy lering.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die skare dit hoor, was hulle verstom oor sy leer.
Deel
Lees MATTEUS 22