MATTEUS 22:28
MATTEUS 22:28 Bybel vir almal (ABA)
Nou vra ons: Wie se vrou sal sy wees wanneer almal wat dood is, weer lewe? Want die sewe broers was almal met haar getroud.”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die opstanding dan, van watter een van die sewe sal sy die vrou wees — want hulle almal het haar gehad?
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met die opstanding dan, wie se vrou sal sy wees? Al sewe het haar mos as vrou gehad.”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By die opstanding, wie van die sewe se vrou sal sy dan wees? Almal het haar immers as vrou gehad.”
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, in die opstanding, wie se vrou sal sy van die sewe wees? want hulle het haar almal gehad.
Deel
Lees MATTEUS 22