MATTEUS 21:4 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 21:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit het gebeur sodat die uitspraak van die profeet vervul sou word
Deel
MATTEUS 21 AFR83MATTEUS 21:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word die woord wat deur die profeet gespreek is
Deel
MATTEUS 21 AFR53MATTEUS 21:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dit het gebeur om die profesie te laat vervul
Deel
MATTEUS 21 NLVMATTEUS 21:4 ABA (Bybel vir almal)
Dit het alles gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het toe Hy die profeet gestuur het.
Deel
MATTEUS 21 ABAMATTEUS 21:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het gebeur, sodat vervul sou word wat deur die profeet gesê is
Deel
MATTEUS 21 AFR20MATTEUS 21:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat deur die profeet gespreek is deur te sê
Deel
MATTEUS 21 CAB23