MATTEUS 21:24
MATTEUS 21:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek sal vir julle ook een vraag vra. As julle vir My antwoord, dan sal Ek vir julle sê wie gesê het Ek mag hierdie dinge doen.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra, en as julle dit vir My sê, sal Ek julle ook vertel deur watter gesag Ek hierdie dinge doen.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe antwoord Jesus hulle: “Ek gaan julle een ding vra, en as julle My daarop antwoord, sal Ek vir julle sê met watter gesag Ek hierdie dinge doen.
Deel
Lees MATTEUS 21