Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 20:9 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 20:9 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Dié wat teen vyfuur gehuur is, kom toe en kry elkeen die gewone dagloon.

MATTEUS 20:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die wat omtrent die elfde uur begin het, het gekom en elkeen 'n penning ontvang.

MATTEUS 20:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dié wat teen vyfuur die middag gehuur is, kom toe en kry ’n voldag se betaling.

MATTEUS 20:9 DB (Die Boodskap)

“Die werkers wat eers teen vyfuur begin werk het, het toe elkeen 100 rand gekry, die geld wat die boer vir ’n volle dag se werk betaal.

MATTEUS 20:9 ABA (Bybel vir almal)

Die werkers wat omtrent vyfuur begin werk het, kom toe en hulle kry elkeen die geld wat 'n werker gewoonlik kry wanneer hy die hele dag gewerk het.

MATTEUS 20:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dié wat teen die elfde uur gehuur is, het gekom en elk 'n denarius gekry.

MATTEUS 20:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe hulle aankom wat gehuur was omtrent die elfde uur, het hulle elkeen 'n penning ontvang.