MATTEUS 20:27 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 20:27 AFR83 (Afrikaans 1983)
en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees.
Deel
MATTEUS 20 AFR83MATTEUS 20:27 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees
Deel
MATTEUS 20 AFR53MATTEUS 20:27 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
En wie die eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees.
Deel
MATTEUS 20 NLVMATTEUS 20:27 DB (Die Boodskap)
“Is julle op soek na ’n leiersposisie in die kerk? Wel, word dan ander gelowiges se slaaf. ’n Slaaf het net een doel voor oë, en dit is om sy eienaar van vroeg tot laat tevrede te stel.
Deel
MATTEUS 20 DBMATTEUS 20:27 ABA (Bybel vir almal)
As een van julle bo die ander wil wees, dan moet hy almal se slaaf wees.
Deel
MATTEUS 20 ABAMATTEUS 20:27 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en wie eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees.
Deel
MATTEUS 20 AFR20MATTEUS 20:27 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen wat onder julle die hoof wil wees, laat hom julle dienaar wees.
Deel
MATTEUS 20 CAB23