MATTEUS 20:25
MATTEUS 20:25 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het die dissipels na Hom toe geroep en Hy het vir hulle gesê: “Julle weet daar is mense wat oor ander mense regeer en wat hulle verdruk, daar is belangrike mense wat altyd hard wil regeer oor ander mense.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Julle weet dat die owerstes van die nasies oor hulle heers en die groot manne oor hulle gesag uitoefen
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus roep hulle toe nader en sê: “Julle weet dat dit by die nasies so is dat die regeerders oor hulle baasspeel, en dat die groot manne die mag oor hulle misbruik.
Deel
Lees MATTEUS 20