MATTEUS 20:17
MATTEUS 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Jesus na Jerusalem toe op pad was, neem Hy die twaalf dissipels opsy, en so in die loop sê Hy vir hulle
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:17 Bybel vir almal (ABA)
Jesus was op die pad na Jerusalem. Hy het met die twaalf dissipels alleen gepraat en vir hulle gesê
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Jesus opgaan na Jerusalem, het Hy die twaalf dissipels op die pad alleen geneem en vir hulle gesê
Deel
Lees MATTEUS 20