Slaan direk na inhoud oor

MATTEUS 17:10 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 17:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die dissipels vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom?”

MATTEUS 17:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En sy dissipels vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elía eers moet kom?

MATTEUS 17:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Sy dissipels vra Hom toe: “Hoe sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom voordat die Messias kom?”

MATTEUS 17:10 DB (Die Boodskap)

Hulle vra toe vir Hom: “Hoekom sê al die skrifkenners dan dat Elia eers aarde toe moet kom voordat die Messias sy opwagting maak?”

MATTEUS 17:10 ABA (Bybel vir almal)

Die dissipels het vir Jesus gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes dat Elia moet kom voordat die Messias kom?”

MATTEUS 17:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die dissipels het Hom gevra: “Waarom sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom?”

MATTEUS 17:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom?