YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 16:8

MATTEUS 16:8 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het geweet wat hulle dink en Hy het vir hulle gevra: “Hoekom praat julle so met mekaar oor die brood wat julle nie het nie? Hoekom is julle geloof so min?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Jesus het dit opgemerk en vir hulle gesê: Wat redeneer julle onder mekaar, kleingelowiges, dat julle geen brode saamgeneem het nie?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het geweet wat hulle praat, en Hy sê vir hulle: “Kleingelowiges! Hoekom praat julle met mekaar daaroor dat julle nie brood het nie?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het dit agtergekom en gesê: “Kleingelowiges, waarom redekawel julle daaroor dat julle nie brood het nie?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe Jesus dit sien, sê Hy vir hulle: Kleingelowiges, waarom redeneer julle onder mekaar omdat julle geen brood gebring het nie?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter goed geweet wat hulle onder mekaar sê. “Hoekom is julle bekommerd omdat julle vergeet het om brood te koop?” vra Hy. “Julle is regtig kleingelowig. Vergeet julle so gou?

Deel
Lees MATTEUS 16

MATTEUS 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het dit geweet en gesê: “Waarom argumenteer julle onder mekaar, dat julle nie brood het nie? Het julle so min vertroue in My?

Deel
Lees MATTEUS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's