MATTEUS 16:6
MATTEUS 16:6 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet oppas, julle moet versigtig wees vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van die Sadduseërs.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Jesus vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir hulle gesê: “Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het vir hulle gesê: “Pasop, en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die •Fariseërs en •Sadduseërs.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus vir hulle: Pas op en pas op vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs.
Deel
Lees MATTEUS 16