MATTEUS 16:13
MATTEUS 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het na plekke naby die stad Sesarea-Filippi gegaan. Hy vra toe vir sy dissipels: “Wat sê die mense, wie is Ek, die Seun van die mens?”
MATTEUS 16:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filíppi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?
MATTEUS 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?”
MATTEUS 16:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus in die gebied van Caesarea-Filippi kom, het Hy sy dissipels gevra: “Wie sê die mense is die •Seun van die Mens?”
MATTEUS 16:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus in die gebied van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense is Ek, die Seun van die mens?