MATTEUS 15:29
MATTEUS 15:29 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weggegaan en Hy het langs die See van Galilea gekom. Hy het teen die berg opgegaan en daar gaan sit.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE gaan Jesus daarvandaan weg en kom by die see van Galiléa; en Hy het op die berg geklim en daar gaan sit.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarvandaan vertrek en by die See van Galilea gekom. Hy het teen die berg opgegaan en daar gaan sit.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het daarvandaan vertrek en al langs die See van Galilea geloop. Daarna het Hy teen die berg opgegaan en daar gaan sit.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het daarvandaan weggegaan en naby die see van Galiléa gekom; en op 'n berg geklim en daar gaan sit.
Deel
Lees MATTEUS 15