Slaan direk na inhoud oor

MATTEUS 15:24 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 15:24 AFR83 (Afrikaans 1983)

Jesus antwoord: “Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.”

MATTEUS 15:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.

MATTEUS 15:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy antwoord hulle: “Ek is net gestuur na die afgedwaalde skape van die volk van Israel.”

MATTEUS 15:24 DB (Die Boodskap)

Jesus sê vir die vrou: “Ek het net een taak. Dit is om die mense in Israel wat ver van God af lewe na Hom toe terug te bring.”

MATTEUS 15:24 ABA (Bybel vir almal)

Toe sê Jesus: “God het My gestuur net na die mense van Israel. Hulle is soos verlore skape.”

MATTEUS 15:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy het geantwoord: “Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. ”

MATTEUS 15:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar hy antwoord en sê: Ek is nie gestuur nie, behalwe na die verlore skape van die huis van Israel.