MATTEUS 15:21
MATTEUS 15:21 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weggegaan na plekke naby die stede Tirus en Sidon.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon toe vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 15