MATTEUS 14:9
MATTEUS 14:9 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het baie hartseer geword, maar hy het dit vir haar belowe en al die mense wat saam geëet het, het dit gehoor. Daarom het hy gesê sy soldate moet doen wat sy gevra het.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die koning het treurig geword, maar ter wille van die eed en die feesgenote het hy beveel dat dit gegee moes word.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hieroor het die koning baie sleg gevoel, maar vanweë die eed wat hy voor die gaste afgelê het, het hy opdrag gegee dat aan haar versoek voldoen moet word.
Deel
Lees MATTEUS 14