Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 14:7 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 14:7 AFR83 (Afrikaans 1983)

dat hy 'n eed afgelê het dat hy vir haar sal gee net wat sy vra.

MATTEUS 14:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom het hy met 'n eed beloof om haar enigiets te gee wat sy sou vra.

MATTEUS 14:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

dat hy vir haar gesweer het: “Sowaar, vra van my net wat jy wil.”

MATTEUS 14:7 DB (Die Boodskap)

Herodes was baie beïndruk met haar. Hy het haar nader geroep en plegtig voor almal beloof om haar enigiets te gee wat sy vra.

MATTEUS 14:7 ABA (Bybel vir almal)

daarom het hy belowe om vir haar enige iets te gee wat sy vra.

MATTEUS 14:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarom het hy met 'n eed beloof om wat sy ook al vra, aan haar te gee.

MATTEUS 14:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarop het hy met 'n eed belowe om haar te gee wat sy ook al sou vra.