Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 14:28 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 14:28 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe sê Petrus vir Hom: “Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom.”

MATTEUS 14:28 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.

MATTEUS 14:28 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Petrus sê toe vir Hom: “Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.”

MATTEUS 14:28 DB (Die Boodskap)

Petrus roep toe: “Here, as dit regtig U is, sê dan vir my om op die water na U toe te stap.” “Waarvoor wag jy?

MATTEUS 14:28 ABA (Bybel vir almal)

Petrus sê toe vir Jesus: “Here, as dit U is, sê dan ek moet op die water na U toe loop.”

MATTEUS 14:28 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

•Petrus het Hom geantwoord: “Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.”

MATTEUS 14:28 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Petrus het Hom geantwoord en gesê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.