MATTEUS 14:22
MATTEUS 14:22 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus vir die dissipels gesê hulle moet dadelik in die boot klim en voor Hom na die ander kant van die see gaan. Hy wou eers vir die mense sê hulle moet huis toe gaan.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan.
Deel
Lees MATTEUS 14